Jaarboeke

Industriële omgewings-regsvoldoening 729


 
Modulekode ENV 728
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud

Gesondheid en veiligheid gedurende industriële wetstoepassing, inspeksiebeginsels m.b.t. voldoening in industrieë, beginsels van ondersoek, monsterneming en kuratorskap t.o.v. toetsmonsters, interaksie met ISO 14001, prosedures tydens vervolging.

Modulekrediete 20.00
Voorvereistes ENV 727
Kontaktyd 5 lesings vir periode van een week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Geografie, Geoinformatika en Meteorologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences